Home Community news Kruik se Oggenddiens 12 September 2021

Kruik se Oggenddiens 12 September 2021

0
Kruik se Oggenddiens 12 September 2021

Welkom by Kruik se oggenddiens van 12 September 2021

Vanoggend se tema: “Die lewe van elke dag”

Kruik se Oggenddiens 12 September 2021

Die lewe van elke dag… wat is dit wat die Here jou na nooi in die hier en nou van jou lewe? Hoe kan jy saam God werk in jou elke dag lewe?

Lees ook: Kruik se Oggenddiens 5 September 2021

Preeknotas + besprekingsvrae: http://bible.com/events/48762245

Maak ‘n finansiële bydrae op 2 maniere:

1.Gee Aanlyn (Kruik Gemeente, ABSA, Tjek, Rek nr: 1510140016)

2.Gee deur Zapper – vind ons QR code in die diens aankondigings.

Kontak ons gerus op Kruik Gemeente se Facebook Messenger en Whatsapp lyn (072 133 6130) of besoek ons webtuiste by: https://www.kruik.co.za

Geniet die diens saam ons!

Prys die Heer Oase Gemeente ©️ 2015 Oase Gemeente CCLI #573661

What A Beautiful Name B. Fielding & B. Ligertwood ©️ 2016 Hillsong Music Publishing CCLI #573661

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here