-

Community news Kruik Oggenddiens, 1 November 2020

Kruik Oggenddiens, 1 November 2020
K

Welkom by Kruik se oggenddiens 1 November 2020

Vanoggend se tema is:”Hoe moet ek reageer in ‘n uitdagende wêreld?”

Kruik se oggenddiens 1 November 2020

Het jy al gevra: “Hoe moet ek reageer in ‘n uitdagende wêreld?”.

Vandag wil ons herbesef hoe ons, ons leefwêreld kan sien deur God se oë en reg kan reageer binne die uitdagings wat hierdie wêreld ons bied.

Preeknotas + Besprekingsvrae: http://bible.com/events/46356114

Ons het ook ‘n Smallville Kinderkerk les vir jou beskikbaar op Smallville se Facebook blad of op Kruik Gemeente se Youtube kanaal.

Lees ook: Kruik Oggenddiens, 25 Oktober 2020

Maak ‘n finansiële bydrae op 2 verskillende maniere:

1. Gee Aanlyn – Kruik Gemeente, ABSA, Tjek, 632005, Rek nr: 1510140016

2. Gee deur Zapper App – vind ons QR code in die diens aankondigings.

Kontak ons gerus op Kruik Gemeente se Facebook Messenger en Whatsapp lyn (0721336130) of besoek ons webtuiste by: https://www.kruik.co.za/.

Ons sal graag met jou gesels.

Geniet die diens saam met ons!

“Ek weet dat U my liefhet” / C.Visser / © 2009 MAR Gospel Music Publishers “Hier is ek Heer” / J.Terry / © MAR Gospel Music Publishers “Here I am to worship” / T.Hughes / © 2000 Thankyou Music

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here

Kruik Oggenddiens, 1 November 2020

- Advertisement -

Latest news

Kruik se Oggenddiens 29 November 2020

Welkom by Kruik se oggenddiens 29 November 2020 Vanoggend se tema is: Advent...

Eagles win the Covid indoor cricket league.

The Eagles have done in again with their win in the Covid league, Mens A division.

Hair mask DIY with L&A

DIY Hair mask with L & A With the weather becoming increasingly warmer...

16 Days of Activism kickstarted by peaceful march

16 Days of Activism kickstarted by a peaceful march this morning from the Secunda Police station...

You might also likeRELATED
Recommended to you