-

Community news Kruik Oggenddiens 21 Junie 2020

Kruik Oggenddiens 21 Junie 2020
K

Welkome by Kruik se Oggenddiens

Kruik se oggenddiens: Uitgeknip die Vader

Dankie dat jy vanoggend saam met ons reis en hierdie diens saam ons beleef, ons gebed is dat die Here opnuut ‘n bewustheid van Sy teenwoordigheid by jou sal los.

Ons het ook ‘n Smallville Kinderkerk les vir jou beskikbaar op Smallville se Facebook blad of op Kruik Gemeente se Youtube kanaal.

KYK OOK : Kruik se Oggenddiens 17 Junie 2020

Maak ‘n finansiële bydrae op 2 verskillende maniere:

1. Gee Aanlyn – Kruik Gemeente, ABSA, Tjek, 632005, Rek nr: 1510140016

2. Gee deur Zapper App – vind ons QR code in die diens aankondigings.

Kontak ons gerus op Kruik Gemeente se Facebook Messenger en Whatsapp lyn (0721336130) of besoek ons webtuiste by: https://www.kruik.co.za/.

Ons sal graag met jou gesels.

Geniet die diens!

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here

Kruik Oggenddiens 21 Junie 2020

- Advertisement -

Latest news

Suspect escapes from police guard in hospital

MANHUNT LAUNCHED FOR SUSPECT WHO ESCAPED FROM POLICE GUARD IN HOSPITAL NELSPRUIT - Police in Mpumalanga have launched a manhunt...

6 Bursaries awarded by Pan African Resources

Pan African Resources awarded 6 bursaries to top achievers in eMbalenhle 6 Students were the lucky recipients of bursaries when...

Hoërskool Secunda Top Presteerders in GSDM

Hoërskool Secunda het 4 top presteerders in Gert Sibande Distriks Munisipaliteit. Die volgende leerling is aangewys as die top presteerders...

Secunda Reformed Church morning service 28 February 2021

Welcome to the Sunday morning service of the Secunda Reformed Church "Why Am I Doing What Is Wrong" by Anton...

You might also likeRELATED
Recommended to you