Home Community news Kruik Oggenddiens 21 Junie 2020

Kruik Oggenddiens 21 Junie 2020

0
Kruik Oggenddiens 21 Junie 2020
Kom luister na Kruik se Oggenddiens

Welkome by Kruik se Oggenddiens

Kruik se oggenddiens: Uitgeknip die Vader

Dankie dat jy vanoggend saam met ons reis en hierdie diens saam ons beleef, ons gebed is dat die Here opnuut ‘n bewustheid van Sy teenwoordigheid by jou sal los.

Ons het ook ‘n Smallville Kinderkerk les vir jou beskikbaar op Smallville se Facebook blad of op Kruik Gemeente se Youtube kanaal.

KYK OOK : Kruik se Oggenddiens 17 Junie 2020

Maak ‘n finansiĆ«le bydrae op 2 verskillende maniere:

1. Gee Aanlyn – Kruik Gemeente, ABSA, Tjek, 632005, Rek nr: 1510140016

2. Gee deur Zapper App – vind ons QR code in die diens aankondigings.

Kontak ons gerus op Kruik Gemeente se Facebook Messenger en Whatsapp lyn (0721336130) of besoek ons webtuiste by: https://www.kruik.co.za/.

Ons sal graag met jou gesels.

Geniet die diens!

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here