-

Community news Kruik se Oggenddiens 15 November 2020

Kruik se Oggenddiens 15 November 2020
K

Welkom by Kruik se oggenddiens 15 November 2020

Vanoggend se tema is: “Christus groter as die lewe”

Kruik se Oggenddiens 15 November 2020

Christus groter as die lewe. Hoe werk die lewe saam met ons geloof? Hoe kan ons die twee dinge nader aan mekaar bring?

Preeknotas + Besprekingsvrae: http://bible.com/events/47194020

Ons het ook ‘n Smallville Kinderkerk les vir jou beskikbaar op Smallville se Facebook blad of op Kruik Gemeente se Youtube kanaal.

Kyk ook: Kruik se Oggenddiens 8 November 2020

Maak ‘n finansiële bydrae op 2 verskillende maniere:

  1. Gee Aanlyn – Kruik Gemeente, ABSA, Tjek, 632005, Rek nr: 1510140016
  2. Gee deur Zapper App – vind ons QR code in die diens aankondigings.

Kontak ons gerus op Kruik Gemeente se Facebook Messenger en Whatsapp lyn (0721336130) of besoek ons webtuiste by: https://www.kruik.co.za/.

Ons sal graag met jou gesels.

Geniet die diens saam met ons!

“Songs” Glorious day – Passion 2017 Six Steps Records CCLI#573361

Immaneul U is hier – G Stander & J Stander 2020 Gustav Stander CCLI#573361

Here heilige Here – A van Rooyen & J Heystek 2016 Brettian Productions CCLI#573361

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here

Kruik se Oggenddiens 15 November 2020

- Advertisement -

Latest news

Evander High School Top Achievers

Evander High Matrics achieved great results Thandiwe Bahlekazi - 3 distinctionsAccounting - 90%Business studies - 90%Life Orientation - 88% Xolane Thabethe - 3...

Hoërskool Oosterland top presteerders

Hoërskool Oosterland spog met verskeie onderskeidings in die afgelope matriek eksamen Janco Viljoen, 2020 matrikulant by Hoërskool Oosterland het 7...

Puik uitslae vir Hoërskool Secunda

HOëRSKOOL SECUNDA SE MATRIKULANTE VAN 2020 PRESTEER PUIK Danksy toegewyde werk deur onderwysers en die matrieks van 2020, kon Hoërskool...

Hoërskool Secunda woeker met talente

HS Secunda se Seunshokkie presteer Tydens die Desembervakansie van 2020 het die volgende leerders van Hoërskool Secunda aan die “Indoor”...

You might also likeRELATED
Recommended to you