Monday, January 27, 2025
HomeSchools

Schools News

Hoërskool Oosterland Orkes kampioene!

Oosterland blink uit by die S.A.S.B.A Nationale Kampioenskappe Hoërskool Oosterland het vanjaar se S.A.S.B.A (South African School Band Association) Nasionale Kampioenskappe aangebied wat oor twee dae gestrek het, 7 en 8 Oktober 2022. Die kompetisie het as volg verloop. Die 7de het die  Ensemble en Marimba  kategorië plaasgevind en die 8ste...

Oosies hosts awesome Netball Fast 7

Oosies se netbal fast 7 ‘n reuse sukses Die Oosies personseelspan het weer die jaar uitgehaal en hulle staal gewys. Die gees was fantasties en die speller het hulle gate uit geniet. “Baie dankie aan elke speler en ondersteuner wat die dag 'n groot sukses gemaak het!” het Melissa Louw, organiseerder gesê. Daar...

Laerskool Secunda se personeel blink uit!

Laerskool Secunda onderwysers gekies as Gert Sibande afrigters. By Laerskool Secunda werk hul personeel nie net met kinders nie, maar dit wat hulle doen en aanpak is ‘n absolute passie! Laerskool Secunda kondig graag aan dat mnr. Thinus Strydom en mnr. Ruben Silvo gekies is om deel te wees van die...

LAERSKOOL SECUNDA SE 0/9 KRIEKETSPAN ONOORWONNE!

Met hul harde oefening en vasberadenheid het hierdie seuns al 7 hulle krieketwedstryde gewen. 
- Advertisement -

Sponsored Add

Advertising Here

Curro, a trip around the preschool in 60 minutes

Curro recently staged a concert called “a trip around the preschool in 60 minutes” by the pre-school learners Parents and grandparents all brave the bitter cold to see what their little children were up to. The expectations were high and the queues kept forming as the hall filled to capacity. A...

DISTRIK LANDLOOPKAMPIOENSKAPPE – 2 KRUINPARK ATLETE DRING DEUR

Laerskool Kruinpark het 2 landloop atlete wat deurdring na die Distrik Landloopkampioenskappe. Dit is ‘n besige jaar vir die landloop atlete van Laerskool Kruinpark.  Nie net moet hulle fiks wees en lang asems hê nie, met die landloopkampioenskappe word hulle deursettingsvermoë tot die uiterste getoets. Die landloop 2022 seisoen het 22...

RADIKALE REDENAARS: 4 KRUINPARKERS DEUR NA NASIONALE FINAAL

Vier Laerskool Kruinpark leerders dring deur na die Radikale Redenaars Nasionale Finaal. Laerskool Kruinpark se kekkelkouse neem nie net deel aan verskeie nasionale redenaarskompetisies, soos ConSpirito, ATKV en ook die Radikale Redenaars. Hierdie jaar was die Radikale Redenaars kompetisie, net soos in die grendeltydperk, gedurende Covid, 'n aanlynkompetisie, waar die leerders...

4 KRUINPARK KEKKELKOUSE SKITTER BY ATKV-LANDSFINAAL!

Vier van Laerskool Kruinpark se kekkelkouse het by die ATKV-Landsfinaal deelgeneem. Amelia Shaw, Imke van der Lith, Kamo Maile en Busisa Mashego (Laerskool Kruinpark verteenwoordig, hy is nou in Laerskool Bosveld, Lephalale), het deurgedring het na die ATKV se Nasionale finale Redenaarskompetisie, wat in 16 Augustus by Buffelspoort plaasgevind het. Dit...
- Advertisement -

Sponsored Add

Advertising Here

Kruinpark Trompoppies provinsiale wenners 2022

Laerskool Kruinpark se Trompoppies is provinsiale wenners! Laerskool Kruinpark se Trompoppies het hierdie jaar vir die eerste keer ingeskryf om deel te neem aan SAMCA Liga.  SAMCA staan vir “The South African Majorette and Cheerleading Association” Die skool het Trompoppies as ‘n kultuur aktiwiteit al vir 5 jaar.  Dit verg baie...

Kruinpark Jukskei seuns 1ste is MPU liga wenners

Laerskool Kruinpark seuns is die Jukskei Mpumalanga Liga wenners vir 2022! Laerskool Kruinpark se O/13 A-span seuns is die Mpumalanga skole ligawenners vir die seuns afdeling en het algeheel 2de plek in die O/13 liga geëindig. Die seuns dring deur na die Noordvaal Kampioenskappe wat die 17de September 2022 in Middelburg...

Popular

ANIMALS 101 – WHAT TO DO IF YOU FIND A BAT?

HALLOWEEN, VAMPIRE STORIES, AND THE PANDEMIC ALL ADDED TO...

Rachel Pearson Miss Teen Glam Finalist

Young, vibrant and confident may be used to describe...

DA Says Lebohang Substandard Footbridge is a Hazard

DA questions the sub-standard steel bridge that was delivered to the community of Lebohang

ANIMALS 101 – PET NEW YEAR’S RESOLUTIONS (PART 3)

YOUR PETS CAN BE HEALTHIER AND HAPPIER IN 2025...

Sasol congratulates the Matric Class of 2024

Siyaziqhenya ngani | We are proud of you! To the...