Sunday, January 19, 2025

Food News

Roots Butchery gear up against Coronavirus

The Coronavirus pandemic is spreading throughout the world and South Africa was not spared. One retail store took the bull by the horns and decided to act decisively. Gustie De Ponte from Roots Butchery in Emba Mall, eMbalenhle spoke to The Bulletin regarding their plans to help stop the spread of the disease. https://youtu.be/7XXyK_WYaE8 All staff...

Tannie Poppie se Broodpannekoek

Pannekoekbeslag 250 ml koekmeel 10 ml (2 t) bakpoeier 2,5 ml (½ t) sout 1 eier 375 ml (1½ k) melk 5 ml (1 t) gesmelte botter Gerasperde skil van 1 lemoen 250 g vars of bevrore rooi bessies 1 rosyntjiebrood, in dik snye gesny 200 g 70% donkersjokolade,...

Tannie Poppie se geroomde-sampioentert

Moenie te veel sout in die vulsel gooi nie – die blikkie sampioene is reeds vol geurmiddels. 1 x basiese korsresep 12,5 ml botter 12,5 ml koekmeel 250 ml warm melk 2,5 ml sout 2 eiers 140 g (375 ml) verouderde cheddar, gerasper 1 ui, gekap 1 x 410 g-blikkie geroomde sampioene peper na smaak Maak kors aan volgens resep...

Tannie Poppie se Papaja Koek

500ml Koekmeel 2 Jumbo eiers 125ml Margarien 5ml Bakpoeier 125ml Gekapte neute 375ml Melk 325ml Suiker 5ml Vanieljegeursel 250ml Fyn Papaja 2ml Sout Metode Sif droë bestandele saam.Meng Margarien tot baie sag.Voeg gesifte droë bestandele saam.Voeg nou Papaja en 175ml melk by sodat mengsel klam isMeng vinnig met houtlepelVoeg eiers, geursel en res van melk by asook neute.Gooi in ringpan...
- Advertisement -

Sponsored Add

Advertising Here

Tannie Poppie se Pannekoek (met of sonder Turkse lekkers)

4 eiers 4 koppies meel 4 koppies water ½ koppie olie 2 t sout ¼ koppie wit asyn 4 t bakpoeier (Opsioneel: paar druppels rooswater) Olie vir die pan Bediening: Kaneelsuiker, suurlemoen. Opsioneel Turkish Delight in sjokolade, opgesny Metode In ‘n groot mengbak klits die eiers. Sif die meel en sout saam. Voeg die meel by die eiers...

Tannie Poppie se Grooitjie se piekelkwepers

Grootjie se piekelkwepers Soms het mens net lus vir ‘n suur-suurtjie kweper. Hierdie piekel is heerlik saam met wildsvleis, koue vleise, kaas en kerries. Ek het die resep by Hetta van Deventer-Terblanche gekry, wat dit weer op haar beurt uit ‘n ou tydskrif-bêreboekie oor oudae se resepte gekry het....

Tannie Poppie se Stadig-gebakte robynrooi kwepers in vanielje-wynstroop

Dit is ‘n naweek-projek, want jy het enigiets tussen 6 tot 9 ure (en selfs oornag as jy wil diep-dieper-diepste rooi gaan) nodig vir die kwepers om donkerrooi te kleur in die oond en vir die geur om te verdiep. As jy jou kwepers egter net roospienk wil...

Tannie Poppie se Kanselkook Skons

Voorbereidings en Bestanddele: Stel oond op 190 °C 500g Bruismeel350ml vars room1 x blikkie SpriteKnippie sout Voeg Kaas of biltong by (125g) na keuse Metode: a. Meng alle bestanddele goed saam b. Spuit kolwyntjie pannetjies goed (gebruik diep kolwyntjie panne, nie gewone ‘vlakker’ ‘muffin’ panne nie.) c. Skep in diep kolwyntie panne d. Skakel oond na...
- Advertisement -

Sponsored Add

Advertising Here

Popular

Rachel Pearson Miss Teen Glam Finalist

Young, vibrant and confident may be used to describe...

DA Says Lebohang Substandard Footbridge is a Hazard

DA questions the sub-standard steel bridge that was delivered to the community of Lebohang

ANIMALS 101 – PET NEW YEAR’S RESOLUTIONS (PART 3)

YOUR PETS CAN BE HEALTHIER AND HAPPIER IN 2025...

Sasol congratulates the Matric Class of 2024

Siyaziqhenya ngani | We are proud of you! To the...

So is die lewe: Die ballon kan bars onder die water. 

Jy dink jy ken iemand. Na baie ure se...