-

Business Hinterland nou Afgri in Mpumalanga

Hinterland nou Afgri in Mpumalanga
H

Afgri het hulle handelsmerk weer bekend gestel in Bethal op Saterdag 3 Oktober.

Die Mededingingstribunaal het die ontbondeling van Afgri en Senwes se gesamentlike besit van die kleinhandelsnetwerk, Hinterland, goedgekeur.

Volgens dié besluit, wat die gelyke vennootskap beëindig, het Senwes nou die alleenbeheer oor Hinterland. Na die ontbondeling kry Afgri die bates en ondernemings terug wat hy aanvanklik tot die gesamentlike onderneming bygedra het.

Tommie de Lange, Besturende Direkteur van Afgri Handel, het aan die Bulletin gesê dat hulle graag hulle verbintenis met die boere wil verstewig.

Die Bulletin in gesprek met Tommie de Lange, Besturende Direkteur van Afgri Handel

Hinterland is sewe jaar terug gevorm na die samevoeging van Senwes en Afgri se handelswinkels. Dié kleinhandelonderneming het 58 takke in ses provinsies en verkoop ysterware en produkte soos besproeiingstoerusting, selfdoenprodukte, dieregesondheidsprodukte, veevoer en brandstof.

Afgri opening

LEES OOK: Gift of the Givers visits Bethal and eMzinoni. Distribute 1000 food parcels

Volgens Francois Strydom, Groep Hoof Uitvoerende Beampte, sal die herbelyning van dié kleinhandelsbesigheid tot ʼn meer gefokusde diensaanbod lei. “Hierdie is ʼn gulde geleentheid vir ons om te verseker dat ons nommerpas oplossings tot die mark voeg,” sê Francois. Op sy beurt meen  Jacob de Villiers, Hoof Besturende Beampte van Afgri, dat die onderskeie agri-besighede nou die geleentheid het om op hul individuele sterkpunte te fokus.

Die implementeringsdatum vir die ontbondeling is 1 Oktober 2020.

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here

Hinterland nou Afgri in Mpumalanga

- Advertisement -

Latest news

Hair mask DIY with L&A

DIY Hair mask with L & A With the weather becoming increasingly warmer...

16 Days of Activism kickstarted by peaceful march

16 Days of Activism kickstarted by a peaceful march this morning from the Secunda Police station...

Bail granted to alleged fraudster

ALLEGED FRAUDSTER GRANTED FIFTY THOUSAND RAND BAIL FOR FRAUD MPUMALANGA – Osfael Vusimuzi...

Care for your Engagement Ring this summer – 5 Tips

care for your engagement ring this holiday season with 5 tips from Ralph Jacobs

You might also likeRELATED
Recommended to you