Sunday, October 6, 2024

Kruik se Oggenddiens 19 November 2023

Bookmark
Bookmarked

Welkom by Kruik Gemeente se Oggenddiens van 19 November 2023

Vanoggend se tema is Jesus se wonderwerke?

Wat kan ons van Jesus se wonderwerke leer?

Maak ‘n finansiĆ«le bydrae op 2 maniere: 1.Gee Aanlyn (Kruik Gemeente, ABSA, Tjek, Rek nr: 1510140016) 2.Gee deur Zapper – vind ons QR code in die diens aankondigings.

Kontak ons gerus op Kruik Gemeente se Facebook Messenger en Whatsapp lyn (https://chat.whatsapp.com/IT9Ojl2rtXU…) of besoek ons webtuiste by: https://www.kruik.co.za

Geniet die diens saam ons!