Sunday, October 6, 2024

Kruik se Oujaarsdiens 2022

Bookmark
Bookmarked

Welkom by Kruik se Oujaarsdiens 2022

Watter tipe bagasie vat jy saam met jou in 2023 in? Kom ontdek meer…

Maak ‘n finansiĆ«le bydrae op 2 maniere: 1.Gee Aanlyn (Kruik Gemeente, ABSA, Tjek, Rek nr: 1510140016) 2.Gee deur Zapper – vind ons QR code in die diens aankondigings.

Kontak ons gerus op Kruik Gemeente se Facebook Messenger en Whatsapp lyn (072 133 6130) of besoek ons webtuiste by: https://www.kruik.co.za

Geniet die diens saam ons! God in my Frieda van den Heever 2021 InVia Gemeente CCLI #573661