Home Community news Kruik se Oggenddiens 19 September 2021

Kruik se Oggenddiens 19 September 2021

0
Kruik se Oggenddiens 19 September 2021

Welkom by Kruik se oggenddiens van 19 September 2021

Vanoggend se Tema: Seisoene van verandering.

Kruik se Oggenddiens 19 September 2021

Daar is verskillende seisoene in ons lewe… hoe kan ek ‘n nuwe seisoen ingaan en hoe groot rol speel my denke in die sukses van hierdie seisoen?

Lees ook: Kruik se Oggenddiens 12 September 2021

Preeknotas + besprekingsvrae: http://bible.com/events/48765469

Maak ‘n finansiële bydrae op 2 maniere:

1.Gee Aanlyn (Kruik Gemeente, ABSA, Tjek, Rek nr: 1510140016)

2.Gee deur Zapper – vind ons QR code in die diens aankondigings.

Kontak ons gerus op Kruik Gemeente se Facebook Messenger en Whatsapp lyn (072 133 6130) of besoek ons webtuiste by: https://www.kruik.co.za

Geniet die diens saam ons!

Rots van my redding R. Burger ©? 2017 Urial Publishing CCLI#573661

Steeds Naby L. Brittz ©? 2012 Urial Publishing CCLI#573661

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here