Home Schools LS Marietjie v Niekerk hou atletiek

LS Marietjie v Niekerk hou atletiek

0

Saterdag, 25 Januarie, het Laerskool Marietjie van Niekerk ‘n enorme groot Atletiek byeenkoms aangebied met sewe skole. Daar is heelwat rekords verbeter en almal het met goeie sportsmangees deelgeneem.
Die volgende skole was teenwoordig:
Laerskool C. R. Swart van Middelburg
Laerskool J. J. van der Merwe van Ermelo
Laerskool Pionier van Volksrust
Laerskool Jeugkrag van Standerton
Laerskool Onverwacht van Kriel
Laerskool Klipfontein van Witbank
en Laerskool Marietjie van Niekerk van Bethal

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here