Laerskool Kruinpark open Kruintjie Pre-Primêr en eerste atletiekdag

0

Laerskool Kruinpark het offisieël hulle nuwe Kruintjie Pre-Primêr ge-open Saterdag, 22 Februarie.


Hulle het dieselfde dag die Kruintjie Pre-Primêr atletiekdag aangebied.

Oumas, oupas, mammas en pappas het hulle gate uit geniet en die jong kinders gewys hoe dit gedoen moet word.

Almal het die dag terdeë geniet.
Baie geluk met die opening en alle sterkte vir die toekoms!

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here