Monday, November 18, 2024

Laerskool Krielpark laat die lyne sing by SA Kampioenskappe

Bookmark
Bookmarked
Baie geluk aan Twané Venter en Lizanie van der Westhuizen het uitnodigings ontvang om te gaan proef vir SAVOF (Suid-Afrikaanse varswater oewerhengel Federasie). Alhoewel hulle nie hierdie jaar die uitnodiging gaan aanvaar nie is Laerskool Krielpark steeds baie trots op hierdie groot prestasies. Hierdie was Lizanie van der Westhuizen se eerste SA Kampioenskap en Twané was die jongste in haar span.
Twané Venter en die NOM Jonge Dames Span behaal 3e plek tydens die SA Hengel Kampioenskappe by Bloemhof dam.