Die volgende atlete het tydens die Gert Sibande Atletiekbyeenkoms deur gedring na die MUSSA Atletiekbyeenkoms wat plaasvind op Saterdag 14 Maart 2020 te Secunda Stadion.

Agter: Carla Bronkhorst, Chris van Schalkwyk, Waldo Schnuir, Elri Kruger, Danika Burger, Sunick Badenhorst, Danankia Lesch, Cheyenne Erasmus
Mnr Solly Janse van Rensburg is verkies as Voorsitter van die Mpumalanga Laerskole Rugbyvereniging.
