Ons is so trots op ons redenaars wat tydens Redenaars Super 12 wat Vrydag, 6 Maart en Saterdag, 7 Maart uitstekend gevaar het by Laerskool Constantiapark in Pretoria. Karli van Schalkwyk presteer besonder goed en behaal ‘n 4de plek tydens die Gr. 6-7 finaal. Algeheel eindig Goedehoop 8ste uit 23 skole.

Agter: An-Eunè van Niekerk, Karli van Schalkwyk (Gr. 6-7 4de plek Finaal), Juandri Fourie (Span Finaal), Calene Grobler (Span Finaal), Divan Kleynhans (Span Finaal), Cayla Rossouw (Span Finaal), Wilmie Lyons (Gr. 4-5 Finaal)
Saterdag, 7 Maart het L/S Goedehoop dansers aan hul eerste liga deelgeneem.

Middel: Waldt van Niekerk (o/7-Seuns – 1ste), Nicole Potgieter (o/9-Dogters – 4de), Monique Luddick (o/13-Dogters L1 – 2de), Priscilla Pretorius (o/13-Dogters L2 – 3de), Issabell Luddick (o/13-Dogters L1 – 3de), Sasa Mokheseng (o/7-Dogters – 2de), Philip Cloete (o/7-Seuns – 2de)
Agter: Genevieve van den Berg (o/9-Dogters – 6de), Andrè Kleynhans (o/9-Seuns – 1ste), Ewald Greyling (o/11-Seun – 3de), Gerhard Breytenbach (o/13-Seuns – 1ste), Altus Liebenberg (o/13-Seuns – 3de), Lumé Viljoen (o/11-Dogters – 2de), Henco van Zyl (o/7-Seuns – 3de), Derick Blignaut (o/9-Seuns – 5de)
Afwesig: Corné Olivier (o/11-Seun – 1ste)