
Hoërskool Secunda het 4 top presteerders in Gert Sibande Distriks Munisipaliteit.
Die volgende leerling is aangewys as die top presteerders in spesifieke vakke.
Wian du Toit : Top presteerder in IT in Gert Sibande Distrik Munisipaliteit

Naldo Cronjè : Top presteerder in Sivilie Tegnologie (Houtwerk) in Gert Sibande Distrik Munisipaliteit

Cherize Nieuwenhuis : Top presteerder in Visuele Kuns in Gert Sibande Distrik Munisipaliteit

Monique Roos : Top presteerder in Ontwerp in Gert Sibande Distrik Munisipaliteit

Baie geluk aan elkeen van die Top Presteerders
Lees ook: Puik uitslae vir Hoërskool Secunda
Besoek Hoërskool Secunda se Facebook blad HIER