Oosterland se krieketseisoen het reeds afgeskop. Die eerste wedstryde in die Finsbury reeks is Saterdag gespeel teen Hs Klerksdorp. Hierdie is deel van die voorbereiding vir die krieketseisoen. Ruan Jacobs ontvang hier ‘n bal tydens die Eerstespan wedstryd.
