
Goedehoop se Bybelvasvraspan vir 2020 is aangekondig.
Cayla Rossouw, Marelise de Jager, Melani Slabbert, Calene Grobler

Diskus en Spiesgooi
Op Woensdag, 29 Januarie het Laerskool CR Swart ‘n byeenkoms aangebied slegs vir diskus en spiesgooi. Die volgende atlete behaal medaljes tydens die byeenkoms: Voor: Jamie-Lee van Rooyen (0/13 1e Diskus), Walt Vorster (0/13 3e Diskus), Micaela Berman (0/13 2e Diskus). Agter: Carla Bronkhorst (0/12 2e Spiesgooi), Rieghardt van Zyl (0/12 2e Diskus), Danika Burger (0/13 2e Spiesgooi)