Hoërskool Secunda is trots op sy matrikulante se uitstekende prestasies. Baie dankie aan elke matrikulant, ouer en onderwyser vir harde werk en deursettingsvermoë.
Hoërskool Secunda se personeel wil elke matrikulant voorspoed toewens in die verwesenliking van hul toekomsplanne.