Sunday, October 6, 2024

Kruik se Oggenddiens 10 Maart

Bookmark
Bookmarked

Welkom by Kruik Gemeente, Secunda, se oggenddiens van 10 Maart 2024

Vanoggend se tema is “Geisoleerd na Connected.”

Wat beteken dit om te beweeg van geisoleerd na “connected”?

Wil jy finansieƫl tot Kruik bydra? Gee Aanlyn (Kruik Gemeente, ABSA, Tjek, Rek nr: 1510140016)

Kontak ons gerus op Kruik Gemeente se Facebook Messenger en Whatsapp lyn (https://chat.whatsapp.com/IT9Ojl2rtXU…) of besoek ons webtuiste by: https://www.kruik.co.za

Geniet die diens saam ons!