Sunday, January 19, 2025

Bethal vegetable garden gets shade cloth

Bookmark
Bookmarked

Bethal vegetable garden gets shade cloth

On 30 September, the AfriForum branch in Bethal started to erect the first shade cloths to cover 1 000 m² of the soil that was prepared for its vegetable garden project. The purpose of the project is to provide food to poor families in the community in a sustainable manner.  

Vegetables are planted in four cycles to ensure a steady supply throughout the year. Although the project was planned before the lockdown, the lockdown demonstrated that self-do projects like these are more important than ever before. 

shade nets at garden

“The project is based on the principle that it is better to teach people to fish, rather than to give them fish. Food must be produced in a sustainable, self-reliant manner to support people in times of need. It is especially in testing times that donors struggle to keep ahead,” says Marilé Nieuwoudt, Secretary of AfriForum’s Bethal branch.

People who want to contribute to this project or would like to get involved can phone Hennie Bekker on 081 217 6091. There is still a need for equipment and other goods for the project to make headway.

Read more on Afriforum here

Bethal-groentetuin kry nette

Die AfriForum-tak in Bethal het op 30 September die eerste skadunette begin span oor die 1 000 m²-grond wat vir die groentetuinprojek voorberei is. Die doel van dié projek is om op ’n volhoubare wyse voedsel aan behoeftige lede van die gemeenskap te voorsien.

Groente word in vier siklusse geplant sodat daar regdeur die jaar groente beskikbaar is. Dié projek is voor die inperking beplan, maar dit is tydens die inperking bewys dat selfdoenprojekte soos die belangriker is as ooit tevore.

LEES OOK: Afriforum Bethal-tak herstel slaggate in die dorp

“Hierdie projek is gegrond op die beginsel dat dit beter is om mense te leer om vis te vang eerder as om net vir hulle ’n vis in die hand te stop. Voedsel moet op volhoubare en selfstandige wyse verbou word om mense in tye van nood by te staan. Dit is veral in onseker tye dat skenkers sukkel om voor te bly,” sê Marilé Nieuwoudt, sekretaris van AfriForum se Bethal-tak.

Persone wat tot hierdie projek wil bydra of daarby betrokke wil raak, kan vir Hennie Bekker by 081 217 6091 skakel. Daar is steeds toerusting en ander goedere nodig om hierdie projek te laat vlot