Home Community news Kruik se Oggenddiens 7 Januarie 2024

Kruik se Oggenddiens 7 Januarie 2024

0
Kruik se Oggenddiens 7 Januarie 2024

Welkom by Kruik Gemeente se oggenddiens van 7 Januarie 2024

Vanoggend se tema is “Die Kuns van die Lewe”

Hoe kry ons wysheid om so die kuns van die lewe te leer bemeester?

Maak ‘n finansiële bydrae op 2 maniere:

  • Gee Aanlyn (Kruik Gemeente, ABSA, Tjek, Rek nr: 1510140016)
  • Gee deur Zapper – vind ons QR code in die diens aankondigings.

Kontak ons gerus op Kruik Gemeente se Facebook Messenger en Whatsapp lyn (https://chat.whatsapp.com/IT9Ojl2rtXU…) of besoek ons webtuiste by: https://www.kruik.co.za

Geniet die diens saam ons!

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here