Home Community news Kruik se oggenddiens 7 Augustus 2022

Kruik se oggenddiens 7 Augustus 2022

0
Kruik se oggenddiens 7 Augustus 2022

Welkom by Kruik gemeente se oggenddiens van 7 Augustus

Vanoggend se tema is “Gebede vir die lewe.”

Kruik se oggenddiens & Augustus 2022

Gebede vir die lewe… Gebed is meer as ‘n ritueel of godsdienstige gewoonte, dit help ons nie net met wat ons nodig het nie, maar is deel van die groot essensie van ons lewe… Gebed is ons lewe!

Lees ook: Kruik se Oggenddiens 31 Julie 2022

Maak ‘n finansiĆ«le bydrae op 2 maniere:

  • Gee Aanlyn (Kruik Gemeente, ABSA, Tjek, Rek nr: 1510140016)
  • Gee deur Zapper – vind ons QR code in die diens aankondigings.

Kontak ons gerus op Kruik Gemeente se Facebook Messenger en Whatsapp lyn (072 133 6130) of besoek ons webtuiste by: https://www.kruik.co.za

Geniet die diens saam ons!

Ons Vader Koos van der Merwe & Amanda Kidson 2022 Jack Publishing CCLI# 573661

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here