Sunday, October 6, 2024

Kruik se Oggenddiens 5 November 2023

Bookmark
Bookmarked

Welkom by Kruik Gemeente se oggenddiens va 5 November 2023

Vanoggend se tema: Stap saam met mekaar en ander

Hoe kan ons stap saam met mekaar en ander?

Maak ‘n finansiĆ«le bydrae op 2 maniere:

  • Gee Aanlyn (Kruik Gemeente, ABSA, Tjek, Rek nr: 1510140016)
  • Gee deur Zapper – vind ons QR code in die diens aankondigings.

Kontak ons gerus op Kruik Gemeente se Facebook Messenger en Whatsapp lyn (https://chat.whatsapp.com/IT9Ojl2rtXU…) of besoek ons webtuiste by: https://www.kruik.co.za

Geniet die diens saam ons!