Sunday, October 6, 2024

Kruik se Oggenddiens 4 Junie 2023

Bookmark
Bookmarked

Welkom by Kruik Gemeente se Oggenddiens van 4 Junie 2023

Vanoggend se tema “Sit, Loop, Staan”

Wat kan ons ontdek vanuit die boek van Efesiƫrs?

Lees ook: Kruik se Oggenddiens 28 Mei 2023

Maak ‘n finansiĆ«le bydrae op 2 maniere:

Gee Aanlyn (Kruik Gemeente, ABSA, Tjek, Rek nr: 1510140016)

Gee deur Zapper – vind ons QR code in die diens aankondigings.

Kontak ons gerus op Kruik Gemeente se Facebook Messenger en Whatsapp lyn (072 133 6130) of besoek ons webtuiste by: https://www.kruik.co.za

Geniet die diens saam ons!

This is our God, Phil Wickam / Steven Furtick / Patrick Barret / Branden Lake CCLI# 573661