Home Community news Kruik se Oggenddiens 23 Mei 2021

Kruik se Oggenddiens 23 Mei 2021

0
Kruik se Oggenddiens 23 Mei 2021

Welkom by kruik se oggenddiens van 23 Mei 2021

Vanoggend se tema is: “Pak jou tas en reis saam.”

Pak jou tas en reis saam. Hoe lyk hierdie reis en waaarna toe nooi hierdie reis my?

Kruik se oggenddiens 23 Mei 2021

Preeknotas + Besprekingsvrae: http://bible.com/events/48702250

Kyk ook: Kruik se Oggenddiens 16 Mei 2021

Maak ‘n finansiële bydrae op 2 verskillende maniere:

1. Gee Aanlyn – Kruik Gemeente, ABSA, Tjek, 632005, Rek nr: 1510140016

2. Gee deur Zapper App – vind ons QR code in die diens aankondigings.

Kontak ons gerus op Kruik Gemeente se Facebook Messenger en Whatsapp lyn (0721336130) of besoek ons webtuiste by: https://www.kruik.co.za/??????.

Ons sal graag met jou gesels.

Geniet die diens saam met ons!

Kruik CCLI lisensie nr: #573361??????

Dans C. Combrink & L. Brittz ©? Brittz, Louis CCLI#573661

You Never Let Go B. Redman & M. Redman ©? 2005 Thankyou Music CCLI#573661

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here