Sunday, October 6, 2024

Kruik se Oggenddiens 14 Januarie 2024

Bookmark
Bookmarked

Welkom by Kruik gemeente, Secunda, se oggenddiens van 14 Januarie 2024

Vanoggend se tema is “Die kuns van die lewe”

Hoe kan wysheid ons help met ons woorde?

Maak ‘n finansiĆ«le bydrae op 2 maniere:

Gee Aanlyn (Kruik Gemeente, ABSA, Tjek, Rek nr: 1510140016)

Gee deur Zapper – vind ons QR code in die diens aankondigings.

Kontak ons gerus op Kruik Gemeente se Facebook Messenger en Whatsapp lyn (https://chat.whatsapp.com/IT9Ojl2rtXU…) of besoek ons webtuiste by: https://www.kruik.co.za

Geniet die diens saam ons!