Monday, October 7, 2024

Kruik se Oggenddiens 11 Februarie 2024

Bookmark
Bookmarked

Welkom by Kruik Gemeente, Secunda, se Oggenddiens van 11 Februarie 2024

Vanoggend se tema is Die kuns van die Lewe

Hoe lyk wysheid in my besluitnemings?

Maak ‘n finansiële bydrae op 2 maniere:

  • Gee Aanlyn (Kruik Gemeente, ABSA, Tjek, Rek nr: 1510140016)
  • Gee deur Zapper – vind ons QR code in die diens aankondigings.

Kontak ons gerus op Kruik Gemeente se Facebook Messenger en Whatsapp lyn (https://chat.whatsapp.com/IT9Ojl2rtXU…) of besoek ons webtuiste by: https://www.kruik.co.za

Geniet die diens saam ons!