Sunday, October 6, 2024

Kruik se Kersdiens 25 Desember 2022

Bookmark
Bookmarked

Welkom by Kruik Gemeente se Kersdiens 25 Des 2022

Vanoggend se tema: “Kersfees is persoonlik.”

Kersfees is persoonlik. Wat beteken kersfees vir jou en hoe kan jy opnuut die kersfees boodskap jou eie maak?

Maak ‘n finansiële bydrae op 2 maniere: 1.Gee Aanlyn (Kruik Gemeente, ABSA, Tjek, Rek nr: 1510140016) 2.Gee deur Zapper – vind ons QR code in die diens aankondigings.

Kontak ons gerus op Kruik Gemeente se Facebook Messenger en Whatsapp lyn (072 133 6130) of besoek ons webtuiste by: https://www.kruik.co.za

Geniet die diens saam ons! Silent Night Joseph Mohr, Franz Gruber Public Domain CCLI #573661

Lees ook: ANIMALS 101 – PET LOSS AND THE GRIEF THAT ACCOMPANIES IT.