Welkom by Kruik se oggenddiens van 12 Junie 2022
Vanoggend se tema “Leef jy of oorleef jy?”
Leef jy of oorleef jy? Wat beteken dit om te lewe met die lewe wat die Here vir ons gee as Hy sê; “Ek het gekom sodat jy lewe kan hê en dit in oorvloed”?
Lees ook: Kruik se Oggenddiens 5 Junie 2022
Maak ‘n finansiële bydrae op 2 maniere:
1.Gee Aanlyn (Kruik Gemeente, ABSA, Tjek, Rek nr: 1510140016)
2.Gee deur Zapper – vind ons QR code in die diens aankondigings.
Kontak ons gerus op Kruik Gemeente se Facebook Messenger en Whatsapp lyn (072 133 6130) of besoek ons webtuiste by: https://www.kruik.co.za
Geniet die diens saam ons!
Kry my by riviere (Find me in the river) Martin Smith Afrikaanse Woorde: Koos van der Merwe 1994 Curious? Music Capital CMG Publishing CCLI# 573661