Home Community news Kruik Oggenddiens 10 Mei 2020

Kruik Oggenddiens 10 Mei 2020

0
Kruik Oggenddiens 10 Mei 2020
Kom luister na Kruik se Oggenddiens

Goeiemore en baie welkom by Kruik se Oggenddiens!

Ons reis die volgende paar weke rondom die vraag: “Wie is hierdie Man?”.

Kom ons herontdek saam meer oor wie hierdie Man, Jesus is.

Maak ‘n finansiĆ«le bydrae op 2 verskillende maniere:

1.Gee Aanlyn (Kruik Gemeente, ABSA, Tjek, 632005, Rek nr:1510140016) 2.Gee deur Zapper – vind ons QR code in die diens aankondigings.

Kontak ons gerus op Kruik Gemeente se Facebook Messenger en Whatsapp lyn (0721336130) of besoek ons webtuiste by: https://www.kruik.co.za/

Ons sal graag met jou gesels.

Dankie dat jy hierdie diens saam met ons beleef het!

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here