-

CityPressSecundaKRUINPARK KEKKELKOUSE BLINK UIT - TOP 10!

KRUINPARK KEKKELKOUSE BLINK UIT – TOP 10!
K

Advertisements

4 Laerskool Kruinpark se redenaars kekkelkouse op pad na ATKV Nasionaal!

Soos wat net Laerskool Kruinpark se kekkelkouse kan, het hulle hierdie jaar hulle pad oop gekekkel na ATKV Nasionaal! Dit het alles begin waar die Kruinpark leerders deelgeneem het aan die ATKV Streeksuitdunne en ‘n volle 13 redenaars deurgedring het na die semi-finale wat 20 Mei 2022 plaasgevind het.

Die leerders wat aan die semi-finale deelgeneem het was as volg: Graad 1-3: Dinelle Pretorius, Dine-Mari Grobler, Elizma van der Westhuizen, Iva Stopforth. Graad 4-5: Aiden Olckers, Heike de Klerk, Milan Zwarts, Busisa Mashego. Graad 6-7: Amelia Shaw, Imke van der Lith, Katelyn Shaw, Michiel van den Berg en Kamo Maile. Hierdie redenaars kekkelkouse het sommer die ore warm gepraat tydens die semi-finale Mpumalanga, wat plaasgevind het by Hoërskool Witbank op ‘n bitter koue dag.

Amelia Shaw, Imke van der Lith, Kamo Maile en Busisa Mashego, is die 4 kekkelkouse wat deurgedring het na die ATKV se Nasionale finale Redenaarskompetisie, wat in Augustus gaan plaasvind.

Kekkelkouse Amelia
Amelia Shaw
Busisa Mashego
Imke van der Lith
Kamo Maile

Heike de Klerk, (vierde plek); Aiden Olckers, (sesde plek); Michiel van den Berg, (tiende plek) en Milan Zwarts, (vierde plek) het almal onder die top 10 geëindig.

Advertisements
(Foto links na regs: Heike de Klerk, Aiden Olckers, Michiel van den Berg, Milan Zwarts)

Laerskool se redenaars blink elke jaar uit, in 2021 het hulle 34 redenaars gehad wat deurgedring het na die Radikale Redenaars Streeksfinaal.

Hou gerus die skool se FB Blad dop, deur Laerskool Kruinpark te kliek.

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here

KRUINPARK KEKKELKOUSE BLINK UIT – TOP 10!

- Advertisement -

Latest news

Security companies urged to pay employees

Outgoing security companies are obligated to pay workers says Shongwe Mpumalanga MEC for Community Safety, Security and Liaison, Vusi Shongwe,...

Two (2) life sentences for rapist and murderer

The Provincial Commissioner is elated with two life sentences handed down to convicted rapist and murderer Nelspruit: 22 April...

ANIMALS 101 – HOLIDAY TIPS FOR PET OWNERS WHO CARE

SAFETY TIPS TO CONSIDER FOR YOUR ANIMALS DURING THE HOLIDAYS. The holiday is just around the corner and many people...

Alleged drug kingpin and fugitive appeared in court

Bethal - A fugitive and alleged drug ring leader appeared in court MPUMALANGA – Mbuso Janvier Kikaranga (35) a Congolese citizen...

You might also likeRELATED
Recommended to you