Vier van Laerskool Kruinpark se kekkelkouse het by die ATKV-Landsfinaal deelgeneem.
Amelia Shaw, Imke van der Lith, Kamo Maile en Busisa Mashego (Laerskool Kruinpark verteenwoordig, hy is nou in Laerskool Bosveld, Lephalale), het deurgedring het na die ATKV se Nasionale finale Redenaarskompetisie, wat in 16 Augustus by Buffelspoort plaasgevind het.
Dit...
4 Laerskool Kruinpark se redenaars kekkelkouse op pad na ATKV Nasionaal!
Soos wat net Laerskool Kruinpark se kekkelkouse kan, het hulle hierdie jaar hulle pad oop gekekkel na ATKV Nasionaal! Dit het alles begin waar die Kruinpark leerders deelgeneem het aan die ATKV Streeksuitdunne en 'n volle 13 redenaars...
Laerskool Kruinpark se Landsdiens het 3 jaar terug besluit op ‘n groentetuin as ‘n projek.
Die doel van hierdie groentetuin is om die senior Landsdiens lede die geleentheid te gee om in die tuin te werk wat een van die liefdes van Landsdiens is, naamlik Liefde vir Arbeid. So saam...
Laerskool Kruinpark leerders blink uit tydens Radikale Redenaars.
Laerskool Kruinpark se Kekkelkouse het behoorlik gekook tydens die Radikale Redenaars en Leesfees, met nie minder nie as 34 deelnemers wat kwalifiseer vir die streeksfinaal!
Baie geluk ook aan die twee Kekkelkouse wat kwalifiseer vir die Radikale Nasionaal. Simeon Coetzee, Graad...
Kruinpark kekkelkouse sluit die ATKV Redenaars seisoen op 'n hoë noot af!
Kruinpark het die jaar weer in groot getalle deelgeneem aan die ATKV Redenaars! Altesaam het Kruinpark drie Mpumalanga eerste plekke, agt redenaars op die top tien, ses redenaars op die ATKV Nasionale top 100 en twee redenaars in...
Kruinpark het aan die Podiumpret kometisie deelgeneem en uitstekend gevaar.
Hier is hulle uitblinkers
Kekkelkouse
Hierdie vier Kruinpark Kekkelkouse maak Kruinpark geskiedenis in 2020!
Katelyn Shaw wen beide die Redenaars en Lees afdelings tydens die Podiumpret Nasionale finaal!
Abigail Zwarts dring deur na die Podiumpret Redenaars en Lees Nasionale finaal en behaal die eerste plek...
Verskeie leersders het deelgeneem aan die Con Spirito Kunstefees.
Cabous Harmse dring deur na Con Spirito Nasionale Finaal
Cabous Harmse het aanlyn aan die Con Spirito se English Undramatised Poetry afdeling deelgeneem. Hy vewerf 98% (A+++) vir sy uitstekende vertolking en dring deur na die Con Spirito Forte Nasionaal.
Chana Dunn presteer puik in...
Talitha onder Top 5 van van Talent Africa Nationals
Talitha Kruger, matrikulant van Hoërskool Secunda, het uitstekend tydens die Talent Africa Nationals in die Fotofgrafie -afdeling presteer.
Sy het twee goue toekennings verwerf en is ook aangewys as een van die Top 5 presteerders in die Senior Kreatiewe Kunste afdeling.
Talitha het ook aan...
Leerlinge van Laerskool Goedehoop het aan Radikale Redenaars deelgeneem.
Die volgende redenaars het aan Radikale Redenaars tydens die inperking deelgeneem en dring deur na die Radikale Redenaars Nasionale Finaal.
Suzaan Thomas – Graad 5
Afrikaans Moedertaal
LEES OOK: Laerskool Goedehoop, Wat maak ons anders?
LEES OOK: Laerskool Goedehoop studente skitter in atletiek en dans
Die Radikale...
Die volgende leerlinge van Laerskool Secunda het deurgedring na die Con Spirito Redenaarskompetisie se forte rondte (waaraan 5 provinsies deelneem) nadat hulle aanlyn beoordeel was.
Con Spirito Eisteddfod was in 2003 gevind deur Lizelle van Staden en Zabé Jonker in die Oos Rand. Hulle het die nood gesien om kinders...