Home News Kruik se Oggenddiens 10 Maart

Kruik se Oggenddiens 10 Maart

0
Kruik se Oggenddiens 10 Maart

Welkom by Kruik Gemeente, Secunda, se oggenddiens van 10 Maart 2024

Vanoggend se tema is “Geisoleerd na Connected.”

Wat beteken dit om te beweeg van geisoleerd na “connected”?

Wil jy finansieël tot Kruik bydra? Gee Aanlyn (Kruik Gemeente, ABSA, Tjek, Rek nr: 1510140016)

Kontak ons gerus op Kruik Gemeente se Facebook Messenger en Whatsapp lyn (https://chat.whatsapp.com/IT9Ojl2rtXU…) of besoek ons webtuiste by: https://www.kruik.co.za

Geniet die diens saam ons!

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here