Sunday, October 6, 2024

Kruik se Oggenddiens, 26 November 2023

Bookmark
Bookmarked

Welkom by Kruik se oggenddiens van 26 November 2026

Vanoggend se tema is “Jesus se wonderwerke”

Wat kan ons van Jesus se wonderwerke leer?

Maak ‘n finansiĆ«le bydrae op 2 maniere:

  • Gee Aanlyn (Kruik Gemeente, ABSA, Tjek, Rek nr: 1510140016)
  • Gee deur Zapper – vind ons QR code in die diens aankondigings.

Kontak ons gerus op Kruik Gemeente se Facebook Messenger en Whatsapp lyn (https://chat.whatsapp.com/IT9Ojl2rtXU…) of besoek ons webtuiste by: https://www.kruik.co.za

Geniet die diens saam ons!