Sunday, October 6, 2024

Kruik se Oggenddiens 30 Julie 2023

Bookmark
Bookmarked

Welkom by Kruik Gemeente se oggenddiens van 30 Julie 2023

Vanoggend se oggenddiens tema is: ‘n Lied in die Storm.

Wat maak ons wanneer storms van gevaar ons lewe tref?

Lees ook: Kruik se Oggenddiens 23 Julie 2023

Maak ‘n finansiĆ«le bydrae op 2 maniere:

  1. Gee Aanlyn (Kruik Gemeente, ABSA, Tjek, Rek nr: 1510140016)
  2. Gee deur Zapper – vind ons QR code in die diens aankondigings.

Kontak ons gerus op Kruik Gemeente se Facebook Messenger en Whatsapp lyn (https://chat.whatsapp.com/IT9Ojl2rtXU…) of besoek ons webtuiste by: https://www.kruik.co.za

Geniet die diens saam ons! U’s my God Retief Burger / Riana Nel / Trevor Rishworth 2009 VVP Publishing CCLI #573661