Sunday, October 6, 2024

Kruik se Oggenddiens 8 Januarie 2023

Bookmark
Bookmarked

Welkom by Kruik gemeente se oggenddiens van 8 Januarie 2023

Vanoggend se tema is: “Kies jy om te groei?”

Kies jy om te groei in 2023? Kom ontdek meer saam met ons…

Lees ook: Kruik se Oujaarsdiens 2022

Maak ‘n finansiĆ«le bydrae op 2 maniere:

Gee Aanlyn (Kruik Gemeente, ABSA, Tjek, Rek nr: 1510140016)

Gee deur Zapper – vind ons QR code in die diens aankondigings.

Kontak ons gerus op Kruik Gemeente se Facebook Messenger en Whatsapp lyn (072 133 6130) of besoek ons webtuiste by: https://www.kruik.co.za

Geniet die diens saam ons!

Wys my die Weg C. Visser Here, Heilige Here J. Heystek CCLI# 573661