Home Community news Kruik se Oggenddiens 11 Desember 2022

Kruik se Oggenddiens 11 Desember 2022

0
Kruik se Oggenddiens 11 Desember 2022

Welkom by Kruik Gemeente se oggenddiens van 11 Desember 2022

Vanoggend se tema is “Advent.”

Kruik se Oggenddiens 11 Desember 2022

Advent – Tyd wat ons opnuut nooi na die koms van Jesus, nie nét in die eendag nie maar ook in die hier en nou!

Maak ‘n finansiële bydrae op 2 maniere: 1.Gee Aanlyn (Kruik Gemeente, ABSA, Tjek, Rek nr: 1510140016) 2.Gee deur Zapper – vind ons QR code in die diens aankondigings.

Kontak ons gerus op Kruik Gemeente se Facebook Messenger en Whatsapp lyn (072 133 6130) of besoek ons webtuiste by: https://www.kruik.co.za

Lees ook: Kruik se Oggenddiens 27 November 2022

Geniet die diens saam ons!

God really loves us Ben Glover / Dante Bowe / David Crowder / Jeff Sojka 2022 Capital CMG CCLI #573661

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here