Sunday, October 6, 2024

Kruik se Oggenddiens 18 September 2022

Bookmark
Bookmarked

Welkom by Kruik se Oggenddiens van 18 September 2022

Vanoggend se tema is “Geloofstories.”

Kruik se oggenddiens van 19 September 2022

Hoe lyk die geloofstories van jou lewe? Wat is vir jou moeilik en wat wil jy graag nog hê wanneer jy dink aan hierdie stories?

Lees ook: Kruik se oggenddiens 11 September 2022

Maak ‘n finansiële bydrae op 2 maniere: 1.Gee Aanlyn (Kruik Gemeente, ABSA, Tjek, Rek nr: 1510140016) 2.Gee deur Zapper – vind ons QR code in die diens aankondigings.

Kontak ons gerus op Kruik Gemeente se Facebook Messenger en Whatsapp lyn (072 133 6130) of besoek ons webtuiste by: https://www.kruik.co.za

Geniet die diens saam ons!

Wys my die Weg C. Visser Here, Heilige Here J. Heystek CCLI# 573661