Sunday, October 6, 2024

Kruik se oggenddiens 14 Augustus 2022

Bookmark
Bookmarked

Welkom by Kruik se oggenddiens van 14 Augustus 2022

Vanoggend se tema is “Gebede vir die Lewe.”

Kruik se oggenddiens van 14 Augustus 2022

Gebede vir die lewe… Gebed is meer as ‘n ritueel of godsdienstige gewoonte, dit help ons nie net met wat ons nodig het nie, maar is deel van die groot essensie van ons lewe… Gebed is ons lewe!

Lees ook: Kruik se oggenddiens 7 Augustus 2022

Maak ‘n finansiĆ«le bydrae op 2 maniere:

  • Gee Aanlyn (Kruik Gemeente, ABSA, Tjek, Rek nr: 1510140016)
  • Gee deur Zapper – vind ons QR code in die diens aankondigings.

Kontak ons gerus op Kruik Gemeente se Facebook Messenger en Whatsapp lyn (072 133 6130) of besoek ons webtuiste by: https://www.kruik.co.za

Geniet die diens saam ons!

Gebreekte Mense

Koos van der Merwe Jack Publishing CCLI# 573661