Welkom by Kruik se oggenddiens van 25 Julie 2021
Vanoggend se tema: Die dinge wat ek sê.
Die dinge wat ek sê het ‘n groot invloed op wat in ons eie lewens sowel as ander mense se lewens gebeur. Dit dra groot krag, so hoe werk ons met hierdie krag?
Lees ook: Kruik se Oggenddiens 18 Julie 2021
Preeknotas + besprekingsvrae: http://bible.com/events/48736052
Maak ‘n finansiële bydrae op 2 maniere:
1.Gee Aanlyn (Kruik Gemeente, ABSA, Tjek, Rek nr: 1510140016)
2.Gee deur Zapper – vind ons QR code in die diens aankondigings.
Kontak ons gerus op Kruik Gemeente se Facebook Messenger en Whatsapp lyn (072 133 6130) of besoek ons webtuiste by: https://www.kruik.co.za
Geniet die diens saam ons!
Kruik CCLI lisensie nr: #573361
Ewige God B. Brown & K. Riley ©️ 2005 Thankyou Music CCLI#573661
No Longer Slaves JD Helser & M. Helser ©️ 2014 Bethel Music Publishing CCLI#573661