Hoërskool Secunda se netbalafrigters presteer
Me. Daniella van Staden is gekies om die 0/17A2 afrigter en keurder te wees vir Mpumalanga School Netball. Sy gaan die NSA National Tournament u/17 – u/19 Telkom Challenge te Hoërskool Waterkloof vanaf 14 – 20 Julie bywoon.
Me. Theorene Janse van Rensburg is as skeidsregter en keurder van 0/12A2 MSN gekies.
Lees ook: Open fires and firebreaks prohibited 2021
Sy gaan die SASN All Ages National Tournament u/12 – u/16 Telkom Challenge bywoon. Hierdie toernooi vind vanaf 10 – 14 Julie by Hoërskool EG Jansen en Laerskool Concordia plaas. Baie geluk aan hierdie twee afrigters en sterkte met die harde werk wat voorlê.
Volg Hoërskool Secunda op hulle Facebook blad HIER