Die volgende leerlinge van Laerskool Secunda het deurgedring na die Con Spirito Redenaarskompetisie se forte rondte (waaraan 5 provinsies deelneem) nadat hulle aanlyn beoordeel was.
Con Spirito Eisteddfod was in 2003 gevind deur Lizelle van Staden en Zabé Jonker in die Oos Rand. Hulle het die nood gesien om kinders te bevorder en hulle talente te op ‘n platform te kan skouspel.
READ ALSO: Hoërskool Secunda leerders presteer in Con Spirito https://thebulletin.co.za/2020/05/20/hoerskool-secunda-leerders-presteer-in-con-spirito/
Hulle glo dat kinders ontwikkel moet word. Elke kind word as ‘n individue gesien gedurende hulle Eisteddfod.
Con Spirito is ‘n platform waar elke kind hulle talente kan ontwikkel in ‘n vriendelike omgewing met persoonlike terugvoering om die kind te help groei.
Die volgende leerlinge het deurgedring na die Con Spirito Redenaarskompetisie se forte rondte:
Ziné van den Heever Graad R (Afr. Huistaal), Alandri Bezuidenhout Graad 2 (Afr. Huistaal), Ilany Van der Merwe Graad 2 (Afr. Huistaal – voorgeskrewe tema asook eie keuse), Xavier Grobler Graad 3 (Engels Eerste Addisionele Taal), Michael Stemmet Graad 4 (Afr. onvoorbereid), Cherinique Grobler Graad 5 (Afr. Huistaal), Jordan Jacobs Graad 6 (Afr. Huistaal), Mielan Prinsloo Graad 6 (Engels Eerste Addisionele Taal), Matsidiso Makgato Graad 7 (Afr. Eerste Addisionele Taal), Alonzo Blankenberg Graad 7 (Afr. Eerste Addisionele Taal)
READ ALSO: Con Spirito https://www.conspirito.co.za/