Con Spirito Eisteddfod was in 2003 gevind deur Lizelle van Staden en Zabé Jonker in die Oos Rand. Hulle het die nood gesien om kinders te bevorder en hulle talente te op ‘n platform te kan skouspel.
Hulle glo dat kinders ontwikkel moet word. Elke kind word as ‘n individue gesien gedurende hulle Eisteddfod.
Con Spirito is ‘n platform waar elke kind hulle talente kan ontwikkel in ‘n vriendelike omgewing met persoonlike terugvoering om die kind te help groei.
Leerders van Hoërskool Secunda het die afgelope week aanlyn aan die Con Spirito Kunstefees deelgeneem. Hul het uitstekend in die Redenaars-afdeling presteer.
Die volgende leerders het deelgeneem:
Gabi Stemmet, Gr. 8
Afrikaans Voorbereid 95%
English Prepared 93%
Lana Hyman, Gr. 9
Afrikaans Voorbereid 94%
English Prepared 97%
Jan-Hendrik Groenwald, Gr. 10
Afrikaans Voorbereid 88%
Afrikaans Onvoorbereid 92%
Henri Viljoen, Gr. 11
Afrikaans Voorbereid 95%
English Prepared 96%
Cara Strydom, Gr. 11
Afrikaans Onvoorbereid 94%
Sonèl de la Rey, Gr. 12
Afrikaans Voorbereid 96%
Baie geluk aan al die leerders wat so goed presteer het!