Hoërskool Secunda neem deel aan Sabie Classic MTB-wedren.

0

Op Saterdag, 29 Februarie het 21 leerders van Hoërskool Secunda, die Sabie Classic MTB-wedren aangedurf.

Die groepie leerders wat die Sabie Classic MTB-Wedren aangedurf het

Die MTB-organiseerder, Me. M. du Rand, Mnr. L. Riekert en die hoof, Mnr. L. Pieterse, het die fietswedren saam met die leerders aangedurf.

Daar was nog tyd vir pret ook. Die leerders het met binnebande in die rivier afgedryf en het Sondagoggend die Sabie-watervalle besoek.

Die binnebande op die rivier het gesorg vir baie pret

“Ons sę baie dankie aan die personeel wat die MTB-leerders vergesel het,” het Mevrou Pieterse aan die Bulletin gesę.

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here