fbpx

Donate and HELP us spread the News

We need your HELP!, Donate R50 to assist The Bulletin in reporting on your Community News. Click on the donate button on the right. →

Monday, September 21, 2020
Pay
16.1 C
Secunda
More

    Kruik Oggenddiens 5 Julie 2020

    Dankie dat jy vanoggend saam met ons reis en hierdie diens saam ons beleef, ons gebed is dat die Here opnuut 'n bewustheid van Sy teenwoordigheid by jou sal los.

    Wekom by Kruik se oggenddiens

    Wat vra die Here jou?

    Miskien is hierdie ‘n tyd wat jy opnuut na jou lewe en die Here se stem moet dink.

    Kruik se oggenddiens: Wat vra die Here jou?

    Dankie dat jy vanoggend saam met ons reis en hierdie diens saam ons beleef, ons gebed is dat die Here opnuut ‘n bewustheid van Sy teenwoordigheid by jou sal los.

    KYK OOK: Kruik se Oggenddiens 28 Junie 2020

    Ons het ook ‘n Smallville Kinderkerk les vir jou beskikbaar op Smallville se Facebook blad of op Kruik Gemeente se Youtube kanaal.

    Maak ‘n finansiële bydrae op 2 verskillende maniere: 1. Gee Aanlyn – Kruik Gemeente, ABSA, Tjek, 632005, Rek nr: 1510140016 2. Gee deur Zapper App – vind ons QR code in die diens aankondigings.

    Kontak ons gerus op Kruik Gemeente se Facebook Messenger en Whatsapp lyn (0721336130) of besoek ons webtuiste by: https://www.kruik.co.za/.

    Ons sal graag met jou gesels.

    Geniet die diens!

    LEAVE A REPLY

    Please enter your comment!
    Please enter your name here

    Kruik Oggenddiens 5 Julie 2020