Friday, November 15, 2024

Hoërskool Secunda leerders presteer in Con Spirito

Bookmark
Bookmarked

Con Spirito Eisteddfod was in 2003 gevind deur Lizelle van Staden en Zabé Jonker in die Oos Rand. Hulle het die nood gesien om kinders te bevorder en hulle talente te op ‘n platform te kan skouspel.

Hulle glo dat kinders ontwikkel moet word. Elke kind word as ‘n individue gesien gedurende hulle Eisteddfod.

Con Spirito is ‘n platform waar elke kind hulle talente kan ontwikkel in ‘n vriendelike omgewing met persoonlike terugvoering om die kind te help groei.

Leerders van Hoërskool Secunda het die afgelope week aanlyn  aan die Con Spirito Kunstefees deelgeneem. Hul het uitstekend in die Redenaars-afdeling presteer.

Die volgende leerders het deelgeneem:

Gabi Stemmet, Gr. 8
Afrikaans Voorbereid  95%
English Prepared  93%

Gabi Stemmet

Lana Hyman, Gr. 9
Afrikaans Voorbereid  94%
English Prepared  97%

Lana Hyman

Jan-Hendrik Groenwald, Gr. 10

Afrikaans Voorbereid  88%

Afrikaans Onvoorbereid 92%

Jan-Hendrik Groenwald

Henri Viljoen, Gr. 11

Afrikaans Voorbereid  95%

English Prepared  96%

Henri Viljoen

Cara Strydom, Gr. 11

Afrikaans Onvoorbereid  94%

Cara Strydom

Sonèl de la Rey, Gr. 12

Afrikaans Voorbereid  96%

Sonèl de la Rey

Baie geluk aan al die leerders wat so goed presteer het!