fbpx

Donate and HELP us spread the News

We need your HELP!, Donate R50 to assist The Bulletin in reporting on your Community News. Click on the donate button on the right. →

Wednesday, September 23, 2020
Pay
16.1 C
Secunda
More

    Kruik se Aanddiens 17 Mei

    Vandag is deel 1 van die “My Storie” reeks wat gaan oor om God se storie vir jou lewe te HERONTDEK.

    Welkom by Impak! Kruik se Aanddiens

    Ons gesels oor “My Storie”.

    Kruik se Aanddiens: My Storie…

    Mag jy in die volgende 3 weke God se storie vir jou lewe herontdek, herskryf en herleef. Preeknotas: http://bible.com/events/14102167

    Maak ‘n finansiële bydrae op 2 maniere: 1.Gee Aanlyn (Kruik Gemeente, ABSA, Tjek, 632005, Rek nr:1510140016) 2.Gee deur Zapper – vind ons QR code in die diens aankondigings. Kontak ons gerus op Kruik Gemeente se Facebook Messenger en Whatsapp lyn (072 133 6130) of besoek ons webtuiste by: https://www.kruik.co.za/.

    Kruik se Aanddiens 17 Mei