Altesaam 38 tennisspelers het aan die laaste tennistoernooi vir die kwartaal wat op Vrydag, 23 Junie by die Sasol-klub aangebied is, deelgeneem.